Psalm 74:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hoe lank, o God, sal die teenstander bly smaad?+Sal die vyand u naam vir ewig met minagting bejeën?+ Jesaja 37:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Jesaja vir hulle gesê: “Só moet julle vir julle heer sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Moenie bang wees+ weens die woorde wat jy gehoor het, waarmee die dienaars+ van die koning van Assiʹrië my gesmaad het nie. Romeine 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want “die naam van God word weens julle onder die nasies gelaster”;+ net soos daar geskrywe staan. Jakobus 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hulle laster+ die voortreflike naam wat oor julle uitgeroep is,+ nie waar nie?
10 Hoe lank, o God, sal die teenstander bly smaad?+Sal die vyand u naam vir ewig met minagting bejeën?+
6 Toe het Jesaja vir hulle gesê: “Só moet julle vir julle heer sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Moenie bang wees+ weens die woorde wat jy gehoor het, waarmee die dienaars+ van die koning van Assiʹrië my gesmaad het nie.
24 Want “die naam van God word weens julle onder die nasies gelaster”;+ net soos daar geskrywe staan.