2 Korintiërs 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want hy sê: “In ’n aanneemlike tyd het ek jou verhoor, en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.”+ Kyk! Nou is die besonder aanneemlike tyd.+ Kyk! Nou is die dag van redding.+ Openbaring 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hulle hou aan om met ’n harde stem te roep en te sê: “Redding is ons verskuldig aan ons God,+ wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+
2 Want hy sê: “In ’n aanneemlike tyd het ek jou verhoor, en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.”+ Kyk! Nou is die besonder aanneemlike tyd.+ Kyk! Nou is die dag van redding.+
10 En hulle hou aan om met ’n harde stem te roep en te sê: “Redding is ons verskuldig aan ons God,+ wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+