Psalm 89:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 U het Ragab verbrysel,+ net soos iemand wat verslaan is.+Deur die arm van u sterkte het u u vyande verstrooi.+ Jesaja 51:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ontwaak, ontwaak, beklee u met sterkte,+ o arm van Jehovah!+ Ontwaak soos in die dae van lank gelede, soos gedurende die geslagte van vervloë tye.+ Is dit nie u wat Ragab+ verpletter het, wat die seemonster+ deurboor het nie?
10 U het Ragab verbrysel,+ net soos iemand wat verslaan is.+Deur die arm van u sterkte het u u vyande verstrooi.+
9 Ontwaak, ontwaak, beklee u met sterkte,+ o arm van Jehovah!+ Ontwaak soos in die dae van lank gelede, soos gedurende die geslagte van vervloë tye.+ Is dit nie u wat Ragab+ verpletter het, wat die seemonster+ deurboor het nie?