2 Konings 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Daarna het die koning van Assiʹrië+ Israel in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor+ aan die Gosanrivier en in die stede van die Mede laat woon,+ Klaagliedere 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ons erfbesitting is aan vreemdelinge gegee, ons huise aan uitlanders.+
11 Daarna het die koning van Assiʹrië+ Israel in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor+ aan die Gosanrivier en in die stede van die Mede laat woon,+