Psalm 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+Op Sion,+ my heilige berg.”+ Psalm 110:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 110 Jehovah het vir my Here gesê:+“Sit aan my regterhand+Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+ Jesaja 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+ Matteus 28:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Jesus het nader gekom en met hulle gepraat en gesê: “Alle gesag+ in die hemel en op die aarde is aan my gegee.
110 Jehovah het vir my Here gesê:+“Sit aan my regterhand+Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+
6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+
18 En Jesus het nader gekom en met hulle gepraat en gesê: “Alle gesag+ in die hemel en op die aarde is aan my gegee.