20 Hou die woord wat ek tot julle gespreek het in gedagte: ’n Slaaf is nie groter as sy heer nie. As hulle my vervolg het, sal hulle julle ook vervolg;+ as hulle my woord bewaar het, sal hulle julle s’n ook bewaar.
21 Ja, tot hierdie weg is julle geroep, want ook Christus het vir julle gely+ en vir julle ’n voorbeeld gelaat sodat julle sy voetstappe noukeurig kan volg.+
23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.