Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 maar ons sien Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon+ omdat hy die dood ondergaan het,+ sodat hy deur God se onverdiende goedhartigheid vir elke mens die dood sou smaak.+

  • Hebreërs 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+

  • Hebreërs 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarom sê hy wanneer hy in die wêreld inkom: “‘Offerande en offergawe wou u nie hê nie,+ maar u het vir my ’n liggaam berei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel