Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 14:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Want selfs vir ’n boom is daar hoop.

      As hy afgekap word, sal hy weer uitspruit,+

      En sy takkie sal nie ophou bestaan nie.

  • Jesaja 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.

  • Sagaria 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En jy moet vir hom sê:

      “‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Hier is die man+ wie se naam Spruit+ is. En hy sal uit sy plek uitspruit, en hy sal beslis die tempel van Jehovah bou.+

  • Filippense 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Nee, maar hy het homself ontledig en ’n slaaf se gedaante aangeneem+ en aan die mense gelyk geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel