Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hy het vir hulle gesê: “Eliʹa kom inderdaad eers en herstel alles;+ maar hoe is dit dat daar van die Seun van die mens geskrywe staan dat hy baie lyding moet ondergaan+ en behandel moet word asof hy van geen belang is nie?+

  • Johannes 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hy was in die wêreld+ en die wêreld het deur hom ontstaan,+ maar die wêreld het hom nie geken nie.

  • Johannes 18:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Toe het hulle weer geskreeu en gesê: “Nie hierdie man nie, maar Barabʹbas!” En Barabʹbas was ’n rower.+

  • Johannes 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Gevolglik het Jesus buitentoe gekom terwyl hy die doringkroon en die purper bokleed gedra het. En hy het vir hulle gesê: “Kyk! Die mens!”

  • 1 Petrus 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Terwyl julle na hom toe kom soos na ’n lewende steen,+ wat weliswaar verwerp is+ deur die mense,+ maar uitverkore, kosbaar, is by God,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel