Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 sodat vervul sou word wat gespreek is deur middel van die profeet Jesaja, wat gesê het: “Hy het ons siektes geneem en ons kwale gedra.”+

  • Matteus 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En kyk! hulle het ’n verlamde man wat op ’n bed lê, na hom toe gebring.+ Toe Jesus hulle geloof sien, het hy vir die verlamde gesê: “Skep moed, kind; jou sondes is vergewe.”+

  • Matteus 9:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En kyk! ’n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het,+ het van agter gekom en aan die fraiings van sy bokleed geraak;+

  • Matteus 9:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En toe hulle weggaan, kyk! toe het mense ’n stom man wat van ’n demoon besete was,+ na hom toe gebring;

  • Lukas 5:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: “Dié wat gesond is, het nie ’n geneesheer nodig nie,+ maar dié wat siek is, het wel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel