-
Sagaria 12:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 “En ek sal oor die huis van Dawid en oor die inwoners van Jerusalem die gees van guns+ en dringende versoeke+ uitstort, en hulle sal beslis die Een aanskou wat hulle deurboor het,+ en hulle sal beslis oor Hom weeklaag soos daar oor ’n enigste seun geweeklaag word; en daar sal ’n bittere rouklag oor hom wees soos wanneer daar ’n bittere rouklag oor die eersgebore seun is.+
-