Matteus 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ Romeine 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Christus het inderdaad, terwyl ons nog swak was,+ op die vasgestelde tyd vir goddeloses gesterf.+ Romeine 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want net soos baie+ deur die ongehoorsaamheid van die een mens sondaars gemaak is, so sal ook baie+ deur die gehoorsaamheid+ van die een persoon regverdig gemaak word.+
28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
6 Want Christus het inderdaad, terwyl ons nog swak was,+ op die vasgestelde tyd vir goddeloses gesterf.+
19 Want net soos baie+ deur die ongehoorsaamheid van die een mens sondaars gemaak is, so sal ook baie+ deur die gehoorsaamheid+ van die een persoon regverdig gemaak word.+