Psalm 22:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want honde het my omsingel;+Die vergadering van kwaaddoeners het my omsluit.+Soos ’n leeu is hulle aan my hande en my voete.+ Matteus 26:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 Toe het die hoëpriester sy boklere geskeur en gesê: “Hy het gelaster!+ Waarvoor het ons nog getuies nodig?+ Kyk! Nou het julle die lastering gehoor.+ Johannes 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die Jode het hom geantwoord: “Ons het ’n wet,+ en volgens die wet behoort hy te sterf, omdat hy homself God se seun gemaak het.”+
16 Want honde het my omsingel;+Die vergadering van kwaaddoeners het my omsluit.+Soos ’n leeu is hulle aan my hande en my voete.+
65 Toe het die hoëpriester sy boklere geskeur en gesê: “Hy het gelaster!+ Waarvoor het ons nog getuies nodig?+ Kyk! Nou het julle die lastering gehoor.+
7 Die Jode het hom geantwoord: “Ons het ’n wet,+ en volgens die wet behoort hy te sterf, omdat hy homself God se seun gemaak het.”+