Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “En ná die twee-en-sestig weke sal die Messias uitgeroei word,+ met niks vir hom nie.+

      “En die volk van ’n leier wat kom, sal die stad en die heilige plek+ verwoes.+ En die einde daarvan sal deur die vloed wees. En tot die einde toe sal daar oorlog wees; dit waarop besluit is, is verwoestings.+

  • Matteus 27:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Jesus het weer met ’n harde stem uitgeroep en die gees gegee.+

  • Johannes 11:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 en julle dink nie daaraan dat dit tot julle voordeel is dat een mens vir die volk sterf+ en nie die hele nasie vernietig word nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel