Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “En Aäron moet die sondofferbul, wat vir hom is, aanbied en vir hom en sy huis versoening doen; en hy moet die sondofferbul, wat vir hom is, slag.+

  • 2 Korintiërs 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word.

  • Hebreërs 7:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy hoef nie elke dag,+ soos daardie hoëpriesters, offerandes te bring, eers vir sy eie sondes+ en dan vir dié van die volk nie+ (want dit het hy eens+ en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het+);

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel