Psalm 22:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 ’n Saad sal hom dien;+Die geslag sal van Jehovah vertel word.+ Psalm 110:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U volk+ sal hulle gewillig aanbied+ op die dag van u krygsmag.+In die prag van heiligheid,+ uit die moederskoot van die dagbreek,Het u u geselskap van jong manne net soos doudruppels.+ Jesaja 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+ 1 Korintiërs 15:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 So staan daar ook geskrywe: “Die eerste mens, Adam, het ’n lewende siel geword.”+ Die laaste Adam het ’n lewegewende+ gees+ geword. Hebreërs 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En weer: “Ek sal my vertroue in hom stel.”+ En weer: “Kyk! Ek en die jong kinders, wat Jehovah my gegee het.”+
3 U volk+ sal hulle gewillig aanbied+ op die dag van u krygsmag.+In die prag van heiligheid,+ uit die moederskoot van die dagbreek,Het u u geselskap van jong manne net soos doudruppels.+
6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+
45 So staan daar ook geskrywe: “Die eerste mens, Adam, het ’n lewende siel geword.”+ Die laaste Adam het ’n lewegewende+ gees+ geword.
13 En weer: “Ek sal my vertroue in hom stel.”+ En weer: “Kyk! Ek en die jong kinders, wat Jehovah my gegee het.”+