Psalm 72:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In sy dae sal die regverdige bloei,+En die oorvloed van vrede totdat die maan nie meer is nie.+ Efesiërs 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 deurdat hy die heilige geheim+ van sy wil aan ons bekend gemaak het. Dit is volgens sy welbehae wat hy in homself voorgeneem het+ Kolossense 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 en om deur hom alle ander dinge+ weer met homself te versoen+ deur vrede te maak+ deur die bloed+ wat hy aan die folterpaal vergiet het,+ ongeag of hulle die dinge op die aarde of die dinge in die hemele is.
9 deurdat hy die heilige geheim+ van sy wil aan ons bekend gemaak het. Dit is volgens sy welbehae wat hy in homself voorgeneem het+
20 en om deur hom alle ander dinge+ weer met homself te versoen+ deur vrede te maak+ deur die bloed+ wat hy aan die folterpaal vergiet het,+ ongeag of hulle die dinge op die aarde of die dinge in die hemele is.