Johannes 4:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel+ is om die wil+ te doen van hom wat my gestuur het en om sy werk te volbring.+ Romeine 8:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+
34 Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel+ is om die wil+ te doen van hom wat my gestuur het en om sy werk te volbring.+