Johannes 5:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 sodat almal die Seun kan eer+ net soos hulle die Vader eer. Hy wat die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat hom gestuur het nie.+ Handelinge 2:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor. Handelinge 5:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Hom het God as Hoofbewerker+ en Redder+ tot sy regterhand+ verhef, om aan Israel berou+ en vergifnis van sondes+ te skenk. Filippense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+
23 sodat almal die Seun kan eer+ net soos hulle die Vader eer. Hy wat die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat hom gestuur het nie.+
33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor.
31 Hom het God as Hoofbewerker+ en Redder+ tot sy regterhand+ verhef, om aan Israel berou+ en vergifnis van sondes+ te skenk.
9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+