Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 113:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy laat die onvrugbare vrou in ’n huis woon+

      As ’n vreugdevolle moeder van kinders.+

      LOOF Jah!+

  • Romeine 11:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 en op hierdie manier sal die hele Israel+ gered word. Net soos daar geskrywe staan: “Die verlosser sal uit Sion kom+ en goddelose gebruike van Jakob afwend.+

  • Galasiërs 3:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+

  • Galasiërs 4:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar die Jerusalem+ daar bo is vry, en sy is ons moeder.+

  • Openbaring 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek het die getal gehoor van dié wat verseël is, honderd-vier-en-veertigduisend,+ verseël uit elke stam+ van die kinders van Israel:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel