10 “Want só het Jehovah gesê: ‘Wanneer sewentig jaar in Babilon vervul is, sal ek my aandag op julle rig,+ en ek sal my goeie woord teenoor julle bevestig deur julle na hierdie plek terug te bring.’+
2 Maar wat die voorhof betref wat buitekant+ die tempelheiligdom is, werp dit heeltemal uit en moet dit nie meet nie, want dit is aan die nasies gegee,+ en hulle sal die heilige stad+ twee-en-veertig maande+ lank met die voete vertrap.