Jesaja 52:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Skud jou los uit die stof,+ staan op, gaan sit, o Jerusalem. Maak los die bande om jou nek, o gevange dogter van Sion.+ Openbaring 11:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek sal my twee+ getuies duisend-tweehonderd-en-sestig dae laat profeteer,+ geklee in saklinne.”+
2 Skud jou los uit die stof,+ staan op, gaan sit, o Jerusalem. Maak los die bande om jou nek, o gevange dogter van Sion.+
3 En ek sal my twee+ getuies duisend-tweehonderd-en-sestig dae laat profeteer,+ geklee in saklinne.”+