Spreuke 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Alles het Jehovah vir sy voorneme gemaak,+ ja, selfs die goddelose vir die kwade dag.+ Jesaja 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Ha, die Assiriër,+ die roede vir my toorn+ en die stok wat in hulle hand is vir my veroordeling!