Openbaring 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “Die eersgeborene uit die dode”+ en “Die Heerser van die konings van die aarde”.+ Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes losgemaak het+— Openbaring 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “En skryf aan die engel van die gemeente in Laodiseʹa:+ Hierdie dinge sê die Amen,+ die getroue+ en waaragtige+ getuie,+ die begin van die skepping deur God:+
5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “Die eersgeborene uit die dode”+ en “Die Heerser van die konings van die aarde”.+ Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes losgemaak het+—
14 “En skryf aan die engel van die gemeente in Laodiseʹa:+ Hierdie dinge sê die Amen,+ die getroue+ en waaragtige+ getuie,+ die begin van die skepping deur God:+