Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • Psalm 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Wat Jehovah betref, hy het uit die hemel afgekyk op die mensekinders,+

      Om te sien of daar iemand bestaan wat insig het, iemand wat Jehovah soek.+

  • Matteus 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want elkeen wat vra, ontvang,+ en elkeen wat soek, vind, en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.

  • Lukas 13:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Span julle kragtig in+ om deur die nou deur in te gaan,+ want baie, sê ek vir julle, sal probeer ingaan, maar sal nie in staat wees nie,+

  • Hebreërs 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 bepaal hy weer ’n sekere dag deur ná so ’n lang tyd in Dawid se psalm “Vandag” te sê; net soos hierbo gesê is: “Vandag, as julle na sy stem luister,+ moet julle julle harte nie verhard nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel