Deuteronomium 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want watter groot nasie+ het gode wat so naby hulle is soos Jehovah ons God elke keer wanneer ons hom aanroep?+ Psalm 145:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+Almal wat hom in waaragtigheid aanroep.+ Jakobus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+
7 Want watter groot nasie+ het gode wat so naby hulle is soos Jehovah ons God elke keer wanneer ons hom aanroep?+
8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+