Psalm 112:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Goed is die man wat genadig is+ en uitleen.+ י [Jod]Hy hou sy aangeleenthede met geregtigheid in stand.+ Spreuke 29:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+ Jesaja 32:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Kyk! ’n Koning+ sal vir regverdigheid+ regeer; en wat vorste betref,+ hulle sal as vorste vir geregtigheid heers. Miga 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+
5 Goed is die man wat genadig is+ en uitleen.+ י [Jod]Hy hou sy aangeleenthede met geregtigheid in stand.+
4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+
32 Kyk! ’n Koning+ sal vir regverdigheid+ regeer; en wat vorste betref,+ hulle sal as vorste vir geregtigheid heers.
8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+