Spreuke 4:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moenie regs of links afwyk nie.+ Verwyder jou voet van wat sleg is.+ Spreuke 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat. Romeine 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat julle liefde+ sonder huigelary wees.+ Verafsku wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.+
13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.