Psalm 74:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hoe lank, o God, sal die teenstander bly smaad?+Sal die vyand u naam vir ewig met minagting bejeën?+ Psalm 94:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hoe lank sal die goddeloses, o Jehovah,+Hoe lank sal die goddeloses jubel?+
10 Hoe lank, o God, sal die teenstander bly smaad?+Sal die vyand u naam vir ewig met minagting bejeën?+