Spreuke 15:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+ Jeremia 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Moenie julle vertroue in bedrieglike woorde stel+ en sê: ‘Die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah is dit!’ nie. Miga 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+
4 Moenie julle vertroue in bedrieglike woorde stel+ en sê: ‘Die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah is dit!’ nie.
4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+