Spreuke 15:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+ Miga 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+
4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+