Psalm 85:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Regverdigheid sal voor hom uit gaan,+En dit sal met sy treë ’n pad maak.+ Handelinge 10:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 maar in elke nasie is die mens wat hom vrees en regverdigheid beoefen, vir hom aanneemlik.+