Jesaja 58:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Is dít nie die vas wat ek verkies nie? Om die boeie van goddeloosheid los te maak,+ om die stroppe van die juk af te haal+ en om die verbryseldes vry weg te stuur+ en dat julle elke juk in twee moet breek?+
6 “Is dít nie die vas wat ek verkies nie? Om die boeie van goddeloosheid los te maak,+ om die stroppe van die juk af te haal+ en om die verbryseldes vry weg te stuur+ en dat julle elke juk in twee moet breek?+