Deuteronomium 15:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+ Psalm 41:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+ Spreuke 28:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hy wat aan die arme gee, sal geen gebrek hê nie,+ maar hy wat sy oë verberg, sal baie vervloekinge kry.+
7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+
41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+
27 Hy wat aan die arme gee, sal geen gebrek hê nie,+ maar hy wat sy oë verberg, sal baie vervloekinge kry.+