6 En toe daar vir Sanbalʹlat+ en Tobiʹa+ en Gesem,+ die Arabier,+ en die res van ons vyande vertel is dat ek die muur herbou het+ en dat geen gaping daarin oorgebly het nie (hoewel ek tot dié tyd toe nog nie die deure+ in die poorte ingesit het nie),+