Psalm 22:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+ Psalm 102:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die nasies sal die naam van Jehovah vrees+En al die konings van die aarde u heerlikheid.+
27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+