Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 42:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Ek, Jehovah, het jou in regverdigheid geroep,+ en ek het jou hand gevat.+ En ek sal jou bewaar en jou gee as ’n verbond van die volk,+ as ’n lig van die nasies,+

  • Matteus 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Laat julle lig+ net so voor die mense skyn, sodat hulle julle goeie werke+ kan sien en heerlikheid kan gee+ aan julle Vader wat in die hemele is.

  • Efesiërs 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 want julle was eens duisternis,+ maar julle is nou lig+ in verband met die Here. Gaan voort om as kinders van die lig te wandel,

  • Filippense 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 sodat julle onberispelik+ en onskuldig kan word, kinders+ van God sonder ’n smet te midde van ’n verdorwe en verdraaide geslag,+ onder wie julle as ligte in die wêreld skyn,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel