Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het Jehovah swael en vuur van Jehovah, uit die hemel, op Sodom en op Gomorʹra laat reën.+

  • Deuteronomium 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 swael en sout+ en verbranding,+ sodat sy hele land nie besaai sal word en niks sal laat uitspruit nie en geen plante daarin sal opskiet nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma+ en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy toorn en in sy gramskap verwoes het;+

  • Amos 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘Ek het ’n verwoesting onder julle veroorsaak, soos God se verwoesting van Sodom en Gomorʹra.+ En julle was soos ’n stomp wat uit die vuur geruk is;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.

  • Romeine 9:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Ook net soos Jesaja tevore gesê het: “As Jehovah van die leërs+ nie vir ons ’n saad gelaat het nie, sou ons net soos Sodom geword het en sou ons net soos Gomorʹra gemaak gewees het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel