6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa ingeneem+ en Israel toe in ballingskap weggevoer+ na Assiʹrië en hulle in Halag+ en in Habor aan die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
6 En sy het weer swanger geword en aan ’n dogter geboorte gegee. En Hy het vir hom gesê: “Noem haar Lo-Ruhaʹma,+ want ek sal verder nie meer aan die huis van Israel barmhartigheid bewys nie,+ omdat ek hulle gewis sal wegneem.+