-
2 Kronieke 9:1Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 En die koningin van Skeba+ het die berig oor Salomo gehoor, en sy het gekom om Salomo in Jerusalem met ingewikkelde vrae op die proef te stel,+ saam met ’n baie indrukwekkende gevolg en kamele+ wat balsemolie+ en baie goud+ en edelstene+ dra. Eindelik het sy by Salomo gekom en met hom gepraat oor alles wat haar na aan die hart gelê het.+
-