Psalm 99:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Verhef Jehovah ons God+ en buig julle neer voor sy voetbank;+Hy is heilig.+ Psalm 132:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat ons in sy grootse tabernakel ingaan;+Laat ons ons voor sy voetbank neerbuig.+