Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee.

  • Jesaja 49:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar Sion het bly sê: “Jehovah het my verlaat,+ en Jehovah het my vergeet.”+

  • Jeremia 30:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Want ek sal vir jou genesing teweegbring, en van jou wonde sal ek jou genees”,+ is die woord van Jehovah. “Want ’n weggejaagde vrou het hulle jou genoem:+ ‘Dit is Sion, na wie niemand soek nie.’”+

  • Jeremia 33:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Só het Jehovah gesê: ‘In hierdie plek waarvan julle sal sê dat dit woes is, sonder mens en sonder mak dier, in die stede van Juda en in die strate van Jerusalem wat verlate is,+ sonder mens en sonder inwoner en sonder mak dier, sal weer gehoor word+

  • Klaagliedere 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+

      Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+

      Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+

  • Galasiërs 4:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want daar staan geskrywe: “Wees bly, onvrugbare vrou wat nie geboorte gee nie; breek uit en roep hard uit, vrou wat nie geboortepyne het nie; want die kinders van die verlate vrou is talryker as dié van haar wat die man het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel