Psalm 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+ Psalm 84:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+ Jakobus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+
27 Jehovah is my lig+ en my redding.+Vir wie sou ek bang wees?+Jehovah is die vesting van my lewe.+Wie sou ek vrees?+
11 Want Jehovah God is ’n son+ en ’n skild;+Hy gee guns en heerlikheid.+Jehovah sal niks goeds terughou van dié wat in onberispelikheid wandel nie.+
17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+