17 “Julle het Jehovah vermoei met julle woorde,+ en julle het gesê: ‘In watter opsig het ons hom vermoei?’ Deurdat julle sê: ‘Elkeen wat kwaad doen, is goed in die oë van Jehovah, en in sulke mense het hy ’n behae’;+ of: ‘Waar is die God van geregtigheid?’”+