Psalm 92:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dié wat in die huis van Jehovah geplant is,+In die voorhowe van ons God,+ hulle sal bloei. Matteus 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy het geantwoord en gesê: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.+
13 Hy het geantwoord en gesê: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.+