1 Samuel 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Hanna het gebid+ en gesê:“My hart jubel in Jehovah,+My horing is inderdaad verhef in Jehovah.+My mond is wyd oop teen my vyande,Want ek verbly my in u redding.+ Romeine 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En nie net dit nie, maar ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.+
2 En Hanna het gebid+ en gesê:“My hart jubel in Jehovah,+My horing is inderdaad verhef in Jehovah.+My mond is wyd oop teen my vyande,Want ek verbly my in u redding.+
11 En nie net dit nie, maar ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.+