Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 45:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die koning se dogter is die ene heerlikheid in die huis;+

      Haar klere het goue borduurwerk.

  • Jesaja 49:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Slaan jou oë rondom op en kyk. Hulle is almal bymekaargebring.+ Hulle het na jou toe gekom. “So waar as ek lewe”, is die woord van Jehovah,+ “met hulle almal sal jy jou beklee soos met sierade, en jy sal hulle ombind soos ’n bruid.+

  • Openbaring 19:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Laat ons bly wees en oorloop van vreugde, en laat ons hom die heerlikheid gee,+ want die huwelik+ van die Lam het gekom+ en sy vrou het haar gereedgemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel