23 En konings sal vir jou oppassers word,+ en hulle vorstinne versorgsters vir jou. Met die gesig na die aarde sal hulle hulle voor jou neerbuig,+ en die stof van jou voete sal hulle oplek;+ en jy sal moet weet dat ek Jehovah is, oor wie dié wat op my hoop, nie beskaamd sal staan nie.”+
11 “En jou poorte sal voortdurend oopgehou word;+ hulle sal nie bedags of snags toegemaak word nie, sodat die rykdom van die nasies na jou toe gebring kan word,+ en hulle konings sal die leiding neem.+