Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 48:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+

      Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+

      Die stad van die Grootse Koning.+

  • Psalm 50:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Uit Sion, die vervolmaking van skoonheid,+ het God gestraal.+

  • Sagaria 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En Jehovah hulle God sal hulle beslis in dié dag red+ soos die kudde van sy volk;+ want hulle sal soos die stene van ’n kroon wees wat glinster oor sy land.+

  • 1 Tessalonisense 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want wat is ons hoop of vreugde of kroon+ van verheuging—ja, is dit nie inderdaad julle nie?—voor ons Here Jesus by sy teenwoordigheid?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel