Eksodus 14:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 So het Jehovah Israel op dié dag uit die hand van die Egiptenaars gered,+ en Israel het die Egiptenaars dood op die seestrand gesien.+ Psalm 106:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hulle het God, hulle Redder, vergeet,+Wat groot dinge in Egipte gedoen het,+
30 So het Jehovah Israel op dié dag uit die hand van die Egiptenaars gered,+ en Israel het die Egiptenaars dood op die seestrand gesien.+